Chardine se bokmelkroom (hand & lyf) ruik absoluut goddelik en het 'n baie unieke sygladde gevoel. Hierdie luukse lotion is geformuleer deur 'n chemikus met premium hawerlipied E, maroela en...
R 240.00