R 139.00
Chardine Cranberry Body Scrub bevat organiese bosbessiesaad, olyfsteenkorrels, magnesiumsout en sukrose. Ekstra avokado- en soet amandelolie bevogtig die vel terwyl die bosbessie- en vyeoliegeur jou daardie spa-ervaring gee en jou...
Kategorieë: Liggaamsreeks

Chardine Cranberry Body Scrub bevat organiese bosbessiesaad, olyfsteenkorrels, magnesiumsout en sukrose.

Ekstra avokado- en soet amandelolie bevogtig die vel terwyl die bosbessie- en vyeoliegeur jou daardie spa-ervaring gee en jou sintuie ophef.

Kry jou vel nou somergereed!