R 292.00
R 280.00
Jou vel is uiters sensitief en jy kan niks met 'n geur op jou vel gebruik nie? Dan is hierdie produk vir jou! Bad met die seep en smeer die...
Kategorieë: Liggaamsreeks
Jou vel is uiters sensitief en jy kan niks met 'n geur op jou vel gebruik nie? Dan is hierdie produk vir jou! Bad met die seep en smeer die lotion daarna aan. Dit is die beste instandhouding en voorkoming teen jeukerige, droë vel. Geformuleer met 100% natuurlike bestanddele soos maroela, hawerlipied E, soet amandelolies, kakaobotter, aloe vera-jel, bokmelk en kolloïdale hawermout. Super bevogtigend, strelend en kalmerend vir jou vel