R 75.00
Chardine se bokmelkseep maak jou vel skoon, bevogtig en afskilfer in een was. Dit is 'n handgemaakte seep, met 100% suiwer bokmelk, 5 luukse olies (soet amandel, druiwesaad, olyf, kaster...
Kategorieë: LiggaamsreeksTuisblad

Chardine se bokmelkseep maak jou vel skoon, bevogtig en afskilfer in een was. Dit is 'n handgemaakte seep, met 100% suiwer bokmelk, 5 luukse olies (soet amandel, druiwesaad, olyf, kaster en palm (gesertifiseer volhoubaar), minerale klei en essensiële olies.

Die sepies het ’n romerige, borrelende skuim en is ideaal vir diegene met sensitiewe, jeukerige vel. Mense met baie sensitiewe vel wat geneig is tot ekseem moet die geurvrye seep en lotions gebruik.

Bokmelk bevat melksuur, proteïene, minerale, aminosure en die naaste pH aan menslike vel wat jou vel afskilfer, voed en beskerm. Bokmelk is die geheime bestanddeel vir 'n gesonde, pragtige vel.

Bestanddele lys.