Koop 5 bokmelk seep en spaar! Jou vel het die beste nodig, reg? Chardine se 100% natuurlike, luukse bokmelkseep is handgemaak met suiwer bokmelk, luukse olies, klei en essensiële olies. Handgemaakte koue proses metode met suiwer, hoë kwaliteit olies, vrylopende bokmelk, klei & essensiële olies. Plantolies wat gebruik word, is volhoubare palmolie*, olyf-, druiwesaad-, amandel- en kasterolie met suiwer essensiële olies. Jou vel verdien die beste behandeling. *gesertifiseerde volhoubare (sertifikaat beskikbaar) Bestanddeellys: