R 72.00
Handgemaakte natuurlike bokmelkseep gemaak met suiwer bokmelk, 5 luukse olies (soet amandel, druiwesaad, olyf, kaster en palm), minerale klei en essensiële olies. Hierdie sepies produseer 'n luukse en romerige skuim...
Kategorieë: Liggaamsreeks
Handgemaakte natuurlike bokmelkseep gemaak met suiwer bokmelk, 5 luukse olies (soet amandel, druiwesaad, olyf, kaster en palm), minerale klei en essensiële olies. Hierdie sepies produseer 'n luukse en romerige skuim en is ideaal vir diegene met sensitiewe velle, ekseem of psoriase.