R 210.00
Chardine's bokmelk baba lotion is 'n geurvrye lotion wat spesiaal vir babas geformuleer is met 'n fyn mengsel van premium kwaliteit hawerlipied E, maroela en soet amandelolies. Kakaobotter word bygevoeg...
Kategorieë: Baby Range

Chardine's bokmelk baba lotion is 'n geurvrye lotion wat spesiaal vir babas geformuleer is met 'n fyn mengsel van premium kwaliteit hawerlipied E, maroela en soet amandelolies. Kakaobotter word bygevoeg vir ekstra bevogtiging, want dit is ryk aan vetsure en help om baba se vel te hidreer en te voed. Aloe vera gel, bokmelk en kolloïdale hawermout streel en kalmeer baba vel. Wend lotion aan na badtyd of gedurende die dag om baba se vel te bevogtig. Die lotion werk die beste wanneer die Chardine vloeibare wasmiddel en staafseep vir babas gebruik word. Vir ekstra vog, gebruik die melkbadweek met suiwer bokmelkpoeier, kakaobotter en hawermelk.

Slegs natuurlike bestanddele

Bestanddele lys: