0 item(s)
Bekyk karretjie
Jy het geen items in jou inkopiemandjie nie.
Ons bied GRATIS VERSENDING vir bestellings bo R500 | Kontak ons: 021 913 6118 | 083 584 3227
We’re upgrading our production facilities—orders will ship on February 1, 2025. Thank you for your patience! . Courier weigh bill numbers will be emailed. (please provide your email address at checkout)
Chardine se bokmelkbad geweek met kakaobotter, vorm 'n versperring op jou baba se vel wat help om vog in te sluit, terwyl die kombinasie van bokmelk & hawermelkpoeiers die vel sag, syerig en glad laat. Kakaobotter bevat antioksidante C en E wat veral goed is vir babas met droë, sensitiewe en jeukerige vel, asook ekseem.
1 Sakkie melkbad week is genoeg vir 3 baddens