R 1,850.00
Wil jy jouself of 'n geliefde bederf? Nou kan jy! Pragtig verpakte lyf- en gesigprodukte van Chardine bokmelk velsorg. Alle natuurlike goedheid om jou vel die beste behandeling te gee...
Kategorieë: GesigreeksLiggaamsreeks

Wil jy jouself of 'n geliefde bederf?

Nou kan jy! Pragtig verpakte lyf- en gesigprodukte van Chardine bokmelk velsorg. Alle natuurlike goedheid om jou vel die beste behandeling te gee wat dit verdien! Jy kry 'n gesigreispakkie met 'n melkerige reiniger, toner, dagroom.(50ml van elk) 'n Cranberry-gesigmasker 50ml 'n Premium verjongende gesigolie 30ml (die beste olie ooit, vir alle veltipes) 'n Lipbalsem 'n Bokmelk seep, lyfroom, vloeibare gel was, melkbad 'n Luukse liggaamsolie met 50ml,