R 359.00
R 299.00
’n Ligte en delikate oogroom geformuleer (met natuurlike bestanddele) spesiaal vir die delikate vel onder die oog. Verryk met natuurlike plantolies van klapper en avokado, plus premium hawerlipied E-olie om...
Kategorieë: Gesigreeks

’n Ligte en delikate oogroom geformuleer (met natuurlike bestanddele) spesiaal vir die delikate vel onder die oog. Verryk met natuurlike plantolies van klapper en avokado, plus premium hawerlipied E-olie om die area onder die oë liggies te bevogtig.

Aktiewe bestanddele, (plantekstrakte) oogregenerasie en aktiewe vloei help om swelling, fyn lyntjies en donker kringe te verminder. Chardine se oogroom voed, verhelder en gee ’n fermer voorkoms aan die oogarea.

Hierdie alles-in-een-oogbehandeling is al wat jy nodig het om deur die wêreld te kyk met oë wat jonger lyk.

Bestanddele lys: