R 400.00
R 380.00
'n Gerieflike en handige reispak wat 'n melkerige skoonmaakmiddel (50 ml), toner (50 ml) en bevogtiger (30 ml) insluit. Die ideale reispak om jou velreis te begin met Chardine se...
Kategorieë: GesigreeksTuisblad

'n Gerieflike en handige reispak wat 'n melkerige skoonmaakmiddel (50 ml), toner (50 ml) en bevogtiger (30 ml) insluit. Die ideale reispak om jou velreis te begin met Chardine se natuurlike velsorg.

Chardine se gesigreispakkie is vir alle veltipes, Dit reinig, skilfer sagkens af, bevogtig die vel en help met ongelyke velkleur. Jou vel sal helderder, gladder en meer stralend lyk as ooit. Die dagroom is geformuleer met 5 olies, kakaobotter, kolloïdale hawermout, bokmelk en pentivitan. (aktiewe bestanddeel om vog 'n hupstoot te gee).

As jy 'n ekstra vog-hupstoot nodig het, gebruik die verjongende gesigsolie, die bosbessiemasker (normaal tot droog).

Gesigsreispakbestanddeellys:


*Organiese gesertifiseerde bestanddele.