0 item(s)
Bekyk karretjie
Jy het geen items in jou inkopiemandjie nie.
Ons bied GRATIS VERSENDING vir bestellings bo R500 | Kontak ons: 021 913 6118 | 083 584 3227
Wil jy jouself of 'n geliefde bederf?
Nou kan jy! Pragtig verpakte lyf- en gesigprodukte van Chardine bokmelk velsorg. Alle natuurlike goedheid om jou vel die beste behandeling te gee wat dit verdien! Jy kry 'n gesigreispakkie met 'n melkerige reiniger, toner, dagroom.(50ml van elk) 'n Cranberry-gesigmasker 50ml 'n Premium verjongende gesigolie 30ml (die beste olie ooit, vir alle veltipes) 'n Lipbalsem 'n Bokmelk seep, lyfroom, vloeibare gel was, melkbad 'n Luukse liggaamsolie met 50ml,